Pink Mardi Gras Spring Market Day

GET TICKLED PINK AT THE STELLENBOSCH SLOW MARKET WITH FIRST ANNUAL PINK MARDI GRAS DAY WIN TOP PRIZES AT POPULAR MARKET: DRESS UP IN SOMETHING FABULOUS AND PINK TO CELEBRATE SPRING The Stellenbosch Slow Market will present its first annual Pink Mardi Gras Market on Saturday, 03 September, where everything fabulously pink will be celebrated. Visitors can look forward to a variety of pink inspired foods and activities, and are encouraged to dress up in the spirit of the theme in order to win some top prizes. Pink wine and sparkling wine, smoothies, cakes and other delights such as candy floss and frozen yogurt, as well as pink flowers, balloons, apples and other delicious pink inspired food ar

Koeke op skou

KOM SPOG MET JOU VERSIERDE KOEK BY DIE STELLENBOSCH SLOW MARKET EN SIEN OF JY ‘N KOEKEDOOR SE HART KAN STEEL Donderdae aande was ons almal vasgenael voor kykNet se Koekedoor en het ons mos geglo ons kan koeke net so goed bak en versier soos die deelnemers. Nou is die tyd om dit te bewys! Met ‘n tema van sjokolade en lemoen nooi ons jonk en oud om te kom spog met jou kreatiewe koekskepping op Saterdag, 23 Julie by die Stellenbosch Slow Market. Met Koekedoor-koors wat nog hoog loop nadat seisoen 2 sopas geëindig het, kan besoekers uitsien om top 3-finalis Sanet Eigelaar (‘kom ons bak ‘n ding’) sowel as die übertalentvolle Kanya Hunt (koningin van sjokoladewerk- en spuitsak) te ontmoet. Saam me

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Archive

Newsletter